Saterdag, 15 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

Kalender

Upcoming Events

There are 44 upcoming events - Page 1 / 5

15
Des
2018
00:00
GEMEENSKAP

BLOEDSKENK KLINIEKE

BLOEDSKENK-KLINIEKE - BLOOD DONOR CLINICS
15
Des
2018
00:00
MUSIEK

THE SHED

The Shed is geleë in Struisbaai se industrïele gebied en was voorheen as "Cheers" bekend. Die Nagklub is byna daagliks oop van 21:00 tot laat, behalwe sekere vakansiedae en Sondae. Ons het lekker [...]
15
Des
2018
00:00
GEMEENSKAP

SAVE THE CHILDREN SOUTH AFRICA

Ons is n span vrywillge werkers vir Save the Children South Africa wat in die program ondersteun word deur D&D Comfor-Tours (Pty. Ltd). Die program 30 day 4ever champions word geloods om hulp te [...]
15
Des
2018
08:00
SPORT

LOMOND TRIATHLON

Venue: Gansbaai at Lomond Wine Estate
Finish your year well! Now in it’s second year, the Lomond Triathlon is the perfect way to wind down the year [...]
15
Des
2018
09:00
BAZAAR / FEES

CALEDON COUNTRY MARKET

Venue: Botanical Gardens, Caledon
We are excited to be hosting a brand-new country market. The heart behind the market is to bring together local artisans, small & informal business owners, farmers, artists and musicians to [...]
15
Des
2018
09:00
CFM OVERBERG EVENT

CFM BUITE UITSENDING P&P LOCAL BREDASDORP

Venue: Pick 'n Pay Local, Bredasdorp  |  City: Bredasdorp, South Africa
CFM OVERBERG BUITE UITSENDING BY P&P LOCAL BREDASDORP
16
Des
2018
00:00
BAZAAR / FEES

STANFORD STREET FESTIVAL

Venue: Stanford
Stanford Street Festival Christmas carnival-style street market, gifts, vintage games, live music, food trucks, wine courtyard and beer garden, Wheels on Green, Stanford Dip, snail racing, art, antiques, [...]
19
Des
2018
19:00
GELOOF / KERK

GOSPEL SHOW BREDASDORP

GOSPEL SHOW BREDASDORP THUSONG CENTRE
19
Des
2018
19:00
GEMEENSKAP

PRAISE & WORSHIP MET DEWALD GOUWS

Venue: Every Nations Kerk, New Cross Straat, Caledon  |  City: Caledon, Suid-Afrika
Is jou bure al op vakansie, en sit jy alleen by die huis met niks om te doen nie... Dan is dit die geleentheid vir [...]
20
Des
2018
00:00
GEMEENSKAP

WHITE SHARK PUB & DISCO GANSBAAI

Venue: White Shark Pub & Disco, GANSBAAI
WHITE SHARK PUB EN DISCO GANSBAAI DECEMBER HIGH EVENTS 20/12/2018 Piet Pompies en Dirk van der Westhuizen tree saam op R150pp - 20h30 21/12/2018 Snotkop R150pp – 20h30 22/12/2018 ADAM TAS R150pp – [...]

Powered by iCagenda