VISION BOARD WORKSHOP

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-06-01 00:00
Venue
Bredasdorp
Telephone
0826900684
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kom leer hoe om jou lewens ideale te laat realiseer. Hoe om 'n konstruktiewe plan te maak vir enige iets in jou lewe, hoe om daarby te hou en hoe om gemotiveerd te bly in jou lewens ideale. Kontak Adél Dreyer vir meer inligting en besprekings. Beperkte plekke beskikbaar

 
 

All Dates

  • 2019-06-01 00:00

Powered by iCagenda