TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Sondag, 15 Desember 2019

Nou op die Lug

Jetro Kruger
Program:Granate in die Woestyn - HERHALING
Broadcaster:Jetro Kruger
08:00 - 09:00

LIVE MUSIC

Category
MUSIEK
Date
2019-09-05 18:00 - 00:00
Venue
Flames Grill & Pub - Kerk Straat 70
bredasdorp
Telephone
028 424 1389
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Flames Grill&Pub op Bredasdorp bied hierdie komende Woensdag en Donderdag met Kaap Nampo week n Live Band met Martin & Heidi wat julle gaan kom vermaak met hulle sang talent.

Gratis toegang tot hierdie geleentheid.

Hulle tree op vanaf 18H00 die aand tot laat.

Kom en geniet lekker musiek met hierdie twee.

Groot veilige parkering agter die restaurant met groot verskeidenheid disse op ons spyskaart om van te kies en keur.

 
 

All Dates

  • From 2019-09-04 18:00 to 2019-09-05 00:00
    Woensdag & Donderdag

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
8
9
10
11

CFM FACEBOOK