TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Maandag, 06 Julie 2020

Pieter chats to Luis Magalhaes about virtual performance

Pieter chats to Luis Magalhaes about virtual performance

SONJA HEROLDT & TJOKKER

Category
GELOOF / KERK
Date
2020-03-01 09:30
Venue
NG Caledon-Wes gemeente - 53 Joubert Street
Caledon
Telephone
0282121973
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Sonja Heroldt en Tjokker kom kuier by Caledon-Wes gemeente.

Die inhoud is gerig op laerskool-kindervlak.
Sonja en Tjokker gaan basiese geestelike konsepte deur dialoog en musiek met ons deel.
Ons gaan na Bybelstories luister en lekker saamsing en saamdoen liedjies geniet.

Jonk en oud - almal is welkom.

Na die erediens gaan daar CD’s & DVD’s beskikbaar wees.

 
 

All Dates

  • 2020-03-01 09:30

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Nou op die Lug

Debbie Watson
Program:Middag Kuier
Broadcaster:Debbie Watson
13:00 - 15:30

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK