TEL: 021 200 2637

 info@caledonfm.co.za

Vrydag, 03 April 2020

Nou op die Lug

Wicus van Wyk
Program:Kuier saam Wicus
Broadcaster:Wicus van Wyk
18:00 - 21:00

GANSBAAI SE INTERKERKLIKE TWEETALIGE VISSERMANSDIENS

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-01-20 19:00
Venue
Gansbaai die ou hawe
Telephone
Johan van Dyk 083 5377013

Gansbaai se interkerklike tweetalige vissermansdiens

vind op 20 Januarie om 19 uur in die ou hawe plaas.

Dit is die jaarlikse verootmoedigingsdiens waarin die vissermanne en die dorp die leiding van die Hemelse Vader kom afbid op die komende jaar . Deelnemende kerke voorsien stoele maar indien u oor n kampstoel beskik ,bring dit saam of luister in u motor.

Almal is welkom

Kontakpersoon Johan van Dyk 083 5377013

 
 

All Dates

  • 2019-01-20 19:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
1
2
3
4
5
6
7
8
10
13
14
15
16
17
20
21
22
23
27
29
30

CFM FACEBOOK