Saterdag, 18 Januarie 2020

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

VLOOIMARK UILKRAALSMOND GANSBAAI

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-12-28 08:00 - 16:00
Venue
GANSBAAI
Telephone
0727752954
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Vlooimark daagliks Maandag tot Sondag.

Stalletjies R60.00 per dag per Tafel.

Kom verkoop alle onnodige items of bemark daagliks jou produkte of items.

Verskeie kos stalletjies, kinder vriendelik.

Kom ondersteun ons daaglikse dae vol pret.

 
 

All Dates

  • From 2019-12-10 08:00 to 2020-01-05 16:00
    Saterdag

Powered by iCagenda